wolmark
Wolmark styg met 19,8%
Op die 1ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +19,8% gestyg en op 18350c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 22359 (+9,3%) 21 µ 17256 (+19,5%)[...]
Wolmark daal met 2,2%
Op die 35ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -2,2% gedaal en op 15218c per kg skoon gesluit. BKB wil van die geleentheid gebruik maak om al sy wolprodusente en die wolkopers geluk te wens met ‘n suksesvolle 2016/2017 wolseisoen. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir[...]
Wolmark daal met 1,9%
Op die 34ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -1,9% gedaal en op 15559c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 20855 (-4,1%) [...]
Wolmark daal met 2,3%
Op die 33ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -2,3% gedaal en op 15857c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 21743 (-1,7%) [...]
Wolmark styg met 1,8%
Op die 32ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met +1,8% gestyg en op 16237c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 22130 (+0,9%) [...]