wolmark

Wolmark daal met 0,3%

Op die 6de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -0,3% gedaal en op 17670c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 21,79% hoër as ‘n jaar gelede.  Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:  18[...]

By Benine Ackermann|28th September 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Wolmark styg met 1,8%

Op die 5de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 1,8% gestyg en op 17727c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van  35 (NKT) was soos volg: 18 µ      21349  (+2,7%)              21 µ      16658   (+2,2%)[...]

By Specialist Writer|21st September 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Wolmark styg met 0,3%

Op die 4de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 0,3% gestyg en op 17411c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 11,72% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Benine Ackermann|14th September 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Wolmark daal met 4,0%

Op die 3de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -4,0% gedaal en op 17366c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 12,71% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Benine Ackermann|7th September 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Wolmark daal met 1,4%, maar is steeds hoër as ‘n jaar gelede

Op die 2de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -1,4% gedaal en op 18092c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 17,71% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Benine Ackermann|24th August 2017|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top