wolmark hoër as ‘n jaar gelede
Wolmark is 25,57% hoër as ‘n jaar gelede
Op die 14de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -2,6% gedaal en op 19235c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 25,57% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]
Wolmark daal met 1,4%, maar is steeds hoër as ‘n jaar gelede
Op die 2de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -1,4% gedaal en op 18092c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 17,71% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]