Categories: NewsPublished On: 23rd November 2017

Wolmark is 25,57% hoër as ‘n jaar gelede

By 1 min read
201 words

wol 3 uitstaande

Op die 14de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -2,6% gedaal en op 19235c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 25,57% hoër as ‘n jaar gelede.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 

18 µ      23212  (-5,3%)               21 µ      17539   (-1,6%)

19 µ      21256  (-3,3%)               22 µ      16408   (-2,2%)

20 µ      19389  onveranderd       23 µ      15540   (-2,6%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (4 195 bale),) Standard Wool (2 954 bale) Tianyu SA Pty (Ltd)  (1 685 bale) . Van die 11 411 bale wat aangebied is, is 11 380 bale verkoop (99%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. Hassiesfontein Trust Molteno AH MWF4E.91 17.1µ 73,7% 35 20400c
2. JOC J Van Den Berg Dewetsdorp BH MWF4S.85 16.9µ 72,1% 35 19650c
3. TC Botha Adelaide BH MWF4E.79 16.1µ 71,1% 41 19600c
4. Uithoek Boerdery Dewetsdorp CL MWF4S.75 17.4µ 77,2% 41 19600c
5. TR Swart Barkly-Oos BFH MWF4S.76 17.0µ 75,0% 37 19600c
6. Hassiesfontein Trust Molteno BH MWF4E.74 16.4µ 73,1% 31 19460c
7. JM Watson Middelburg AH MWF4S.87 17.2µ 74,9% 30 19280c
8. Wanfield Farming (Pty) Ltd Cathcart AH MWF4E.82 17.0µ 72,4% 33 19190c
9. TR Swart Barkly-Oos AFH MF4S.100 17.7µ 76,6% 38 19030c
10. Hassiesfontein Trust Molteno AMY MF4E.87 17.9µ 75,4% 35 18860c

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling katalogus P1517 sal op 29 November 2017 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0