Categories: NewsPublished On: 24th August 2017

Wolmark daal met 1,4%, maar is steeds hoër as ‘n jaar gelede

By 1 min read
208 words
merinowol

wol

Op die 2de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -1,4% gedaal en op 18092c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 17,71% hoër as ‘n jaar gelede.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      21741  (-2,8%)               21 µ      17449   (+1,1%)

19 µ      20117  (-2,1%)               22 µ      16334   (-1,7%)

20 µ      18107  (-1,7%)               23 µ      15036   (-1,4%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (2 017 bale), Standard Wool South Africa (1 827 bale), Lempriere South Africa (1 544 bale). Van die 8 311 bale wat aangebied is, is 8 249 bale verkoop (99%).

 Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. WF Terblanche Molteno BH MWF4E.72 17.8µ 75,9% 54 18820c
2. DJJ Van Rensburg Cradock BH MWF4S.70 16.7µ 74,1% 41 18600c
3. D Van Litsenborgh Burgersdorp BFH MWF4S.69 17.8µ 75,8% 50 18010c
4. WJ Swart Riviersonderend BBMY MF4S.77 17.7µ 72,4% 51 18000c
5. BJS De Klerk Burgersdorp BH MWF4E.70 17.8µ 75,0% 54 17710c
6. M Truter Victoria-Wes AH MWF4S.79 17.4µ 72,4% 34 17400c
7. AC Lombard & Seun Adelaide BFY MF4E.76 18.4µ 75,5% 54 17310c
8. Grootfontein Landgoed Trust Richmond BH MF4S.83 18.1µ 73,8% 53 17110c
9. Flip Schutte Landgoed Fam Trust De Rust AH MWF5E.81 17.2µ 70,6% 37 17100c
10.K2012/140404/07 South Africa Worcester West BH MWF4E.75 17.1µ 67,7% 38 17000c

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling katalogus P0317 sal op 6 September 2017 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0