Categories: NewsPublished On: 28th September 2017

Wolmark daal met 0,3%

By 1 min read
205 words

wol-uitstaande

Op die 6de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -0,3% gedaal en op 17670c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 21,79% hoër as ‘n jaar gelede. 

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 

18 µ      21278  (-0,3%)            21 µ      16446   (-1,3%)

19 µ      19098  (-1,3%)            22 µ      15868   (-0,6%)

20 µ      17139  (-1,0%)            23 µ      14442   (-0,8%)

Die grootste kopers op die veiling was: Standard Wool (1 842 bale), G Modiano (1 530 bale), Tianyu South Africa Pty (Ltd) (846 bale). Van die 5 679 bale wat aangebied is, is 5 643 bale verkoop (99%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. Upsal Boerdery Bk Cradock BFH MWF4E.77 17.2µ 75,0% 41 18410c
2. JIVZ Naude Richmond BH MWF4S.67 16.8µ 72,4% 37 18200c
3. JIVZ Naude Richmond BBH MWF4S.85 17.6µ 73,8% 44 17890c
4. Upsal Boerdery Bk Cradock CFH MWF4S.67 16.3µ 73,7% 43 17790c
5. JMA Louw & Seuns Malmesbury CFY MF4E.55 16.8µ 74,9% 50 17510c
6. Narrow Slip Trust Stutterheim AAFY MF4E.95 17.9µ 74,7% 51 17450c
7. CJ Malcomess Burgersdrop BH MWF4S.72 18.3µ 75,7% 47 17380c
8. Narrow Slip Trust Stutterheim AF MF4E.79 18.1µ 74,9% 47 17380c
9. Narrow Slip Trust Stutterheim AH MWF4E.75 17.2µ 70,1% 49 17250c
10.Narrow Slip Trust Stutterheim CH MWF4E.57 16.7µ 73,5% 53 17210c

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling katalogus P0717 sal op 4 Oktober 2017 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0