Categories: NewsPublished On: 21st September 2017

Wolmark styg met 1,8%

By 1 min read
191 words
wol

wol-uitstaande

Op die 5de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 1,8% gestyg en op 17727c per kg skoon gesluit.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van  35 (NKT) was soos volg:

18 µ      21349  (+2,7%)              21 µ      16658   (+2,2%)

19 µ      19358  (+2,8%)              22 µ      15959   (+2,0%)

20 µ      17319  (+2,2%)              23 µ      14553   (+2,4%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (2 522 bale), Standard Wool (2 235 bale), Tianyu South Africa Pty (Ltd) (1 589 bale). Van die 8 502 bale wat aangebied is, is 8 382 bale verkoop (98%).

 Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. MA Van Der Walt Jamestown BFH MWF4E.79 18.0µ 77,8% 56 17910c
2. DA Flanegan Bolo Reserve AMY MF4E.96 16.9µ 72,9% 41 17870c
3. DM Theron Fraserburg BH MWF4E.80 17.2µ 72,0% 41 17710c
4. MA Van Der Walt Jamestown CFH MWF4E.67 17.3µ 75,6% 55 17680c
5. Bisschoff Boerdery Bk Steynsburg BH MWF5S.70 17.0µ 70,2% 39 17500c
6. Sheard Estates CC Cathcart BH MWF4S.79 16.8µ 70,9% 36 17500c
7. DA Flanegan Bolo Reserve BL MWF4E.74 17.2µ 71,5% 50 17400c
8. WDES Erasmus Cradock BFH MWF4E.81 18.0µ 75,7% 41 17380c
9. Douglas Bennett & Co. Adelaide AFFH MWF4S.97 17.3µ 70,8% 43 17350c
10.CPF Marais Bedford AFY MF4E.94 17.6µ 72,7% 39 17350c

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling katalogus P0617 sal op 27 September 2017 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0