Categories: NewsPublished On: 7th September 2017

Wolmark daal met 4,0%

By 1 min read
207 words
wol

wol 2 uitstaande

Op die 3de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -4,0% gedaal en op 17366c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 12,71% hoër as ‘n jaar gelede.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      20445  (-6,0%)               21 µ      16391   (-6,1%)

19 µ      18843  (-6,3%)               22 µ      15864   (-2,9%)

20 µ      17380  (-4,0%)               23 µ      14341   (-4,6%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (2 708 bale), Standard Wool South Africa (2 027 bale), Tianyu South Africa Pty (Ltd) (1 627 bale). Van die 9 267 bale wat aangebied is, is 9 101 bale verkoop (98%).

 Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. AC Lombard & Seun Adelaide BFY MF4E.83 17.8µ 75,0% 46 17970c
2. Wiesdrift Boerdery Bredasdorp AAM MF4S.92 17.6µ 74,0% 45 17910c
3. NC Pringle Adelaide CFY MF4S.76 15.9µ 71,4% 35 17750c
4. Jaco Cloete Bdy Bk Steynsburg BH MWF4E.73 17.8µ 74,5% 41 17700c
5. Rustfontein De Aar Bdy Bk De Aar BH MWF4S.78 16.8µ 73,8% 45 17430c
6. NC Pringle Adelaide BF MF4E.81 17.0µ 70,2% 40 17350c
7. GW Price Burgersdorp BH MWF4S.74 17.3µ 72,8% 49 17300c
8. Wiesdrift Boerdery Bredasdorp BMY MF4S.68 16.5µ 72,3% 44 17200c
9. Wiesdrift Boerdery Bredasdorp AM MF4S.80 16.8µ 70,8% 45 17200c
10.NC Pringle Adelaide AF MF4E.93 17.4µ 71,5% 37 17100c

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling katalogus P0417 sal op 13 September 2017 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0