wolmark wol
Wolmark daal
Op die 16de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -5,5% gedaal en op 14693c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 17186 (-3,0%) [...]