wolmark

Wolmark hoër as ‘n jaar gelede

Op die 14de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -1,0% gedaal en op 15318c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 12,79% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos[...]

By Benine Ackermann|24th November 2016|Categories: News|Tags: , , , , |

Wolmark styg

Op die 13de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met +7,7% gestyg en op 15470c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 14,92% hoër as ‘n jaar gelede.   Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was[...]

By Specialist Writer|17th November 2016|Categories: News|Tags: , , , |

Wolmark daal nog ‘n bietjie

Op die 12de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -2,0% gedaal en op 14363c per kg skoon gesluit.  Dit is ongeveer 9,42% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van  35 (NKT) was soos[...]

By Specialist Writer|10th November 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |

Wolmark daal klein bietjie

Op die 11de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -3,8% gedaal en op 14649c per kg skoon gesluit.   Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ     16695  (-1,2%)                        21 µ[...]

By Specialist Writer|3rd November 2016|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top