wolmark

Wolmark daal effens

Op die 10de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -0,9% gedaal en op 15220c per kg skoon gesluit.  Dit is steeds 23,51% hoër as ‘n jaar gelede.   Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was[...]

By Benine Ackermann|27th October 2016|Categories: News|Tags: , , |

Wolmark daal

Op die 9de wolveiling van die 2016/2017-seisoen het die Cape Wools-merinowolmarkaanwyser met 1,62% gedaal en op 15353c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van  35 (NKT) was soos volg:   18 µ     16776  (-3,8%)                 21 µ     14903[...]

By Specialist Writer|20th October 2016|Categories: News|Tags: , , , |

Wolmark styg

Op die 8ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 5,8% gestyg en op 15 606c per kg skoon gesluit.  Dit is ongeveer 27,13% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was[...]

By Specialist Writer|14th October 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |

WOLMARK 4,2% HÖER

Die wolmark verhandel 4,2% hoër die week en die Cape Wools Merino aanwyser versterk met 6155 punte om te sluit teen ‘n waarde van R153,10/kg (skoon). Op die Australiese mark was die aanwyser 3,3% op, terwyl die Cape Wools Alle Wol aanwyser met 4,2% gestyg het.Die meerderheid van die[...]

By Benine Ackermann|5th May 2016|Categories: News|Tags: |

WOLMARK 3,2% LAER

Die wolmark verhandel 3,2% laer die week en die Cape Wools Merino-aanwyser daal met 485 punte om te sluit teen ‘n waarde van R146,95/kg (skoon). Volgens Cape Wools se Weeklikse Wolmarkkommetaar neem die aanwyser op die Australiese mark met 2,2% af, terwyl die Cape Wools Alle Wol Aanwyser met[...]

By Benine Ackermann|21st April 2016|Categories: News|Tags: |
0
Go to Top