Categories: NewsPublished On: 27th October 2016

Wolmark daal effens

By 1 min read
211 words
wol

wol

Op die 10de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -0,9% gedaal en op 15220c per kg skoon gesluit.  Dit is steeds 23,51% hoër as ‘n jaar gelede.

 

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ     16890  (+0,7%)                       21 µ     14527 (-2,5%)

19 µ     16440  (+0,6%)                       22 µ     14367   (-1,2%)

20 µ     15196  (-0,9%)                        23 µ     13705   (-0,7%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (2 887 bale), Standard Wool (2 597 bale),

Lempriere South Africa (2 417 bale). Van die 9 676 bale wat aangebied is, is 9 588 bale verkoop (99%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. RL Bryant Tarkastad AFFH MF4E.85 17.1µ 75,2% 46 13540c
2. Winston Farms (Pty) Ltd Cathcart BH MWF4E.78 15.9µ 75,1% 45 13440c
3. Winston Farms (Pty) Ltd Cathcart BFY MF4E.69 16.8µ 76,1% 48 13350c
4. TI Van Kerken Riebeek-Oos AFH MWF4S.81 17.2µ 74,9% 44 13350c
5. RL Bryant Tarkastad BFFH MF4E.70 16.4µ 75,3% 44 13340c
6. John Stretton Farming CC Molteno AFH MWF4E.79 16.6µ 74,1% 37 13340c
7. RL Bryant Tarkastad AFY MF4E.92 17.6µ 73,6% 39 13240c
8. RL Bryant Tarkastad CFFH MF4E.70 16.2µ 74,6% 44 13240c
9. Dreyer Boerdery Adelaide AH MWF4S.82 17.7µ 73,8% 44 13200c
10. Winston Farms (Pty) Ltd Cathcart AFY MF4E.97 18.6µ 76,7% 44 13100c

 

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hul prestasies.

Die volgende veiling vir die nuwe seisoen katalogus P1116 sal op 2 November 2016 plaasvind.

 

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0