wolmark
Wolmark hoër gesluit
Volgens Cape Wools se weeklikse wolmarkverslag het die wolmark teen 0,4% hoër gesluit en die Cape Wools Merino-aanwyser versterk met 54 punte om te sluit teen ‘n waarde van R155,94/kg. In Australië was die aanwyser 1,2% op en die Cape Wools Alle Wol-aanwyser het met 1,2% gestyg.Goeie vraag vir[...]
Wolmark bly op rekord vlak
Volgens die weeklikse wolmarkkommentaar het die wolmark aanhou presteer en met slegs 1,3% verminder en die Cape Wools Merino-aanwyser het met 186 punte gedaal om te sluit teen ‘n waarde van R156,80/kg (skoon). Op die Australiese mark daal die aanwyser met 1,9% terwyl die Cape Wools Alle Wol-aanwyser met[...]
Wolmark bly op rekordvlak
Cape Wools se weeklikse wolmarkverslag sê dat die rekordvlakke van pryse gehandhaaf word, aangesien die wolmark met slegs 1,2% teruggesak het en die Cape Wools Merino-aanwyser het met 186 punte gedaal om te sluit teen ‘n waarde van R158,90/kg (skoon). Op die Australiese mark het die aanwyser met 0,2%[...]
Wolmark bly goed
Volgens Cape Wools se weeklikse wolmarkverslag het die wolprys ‘n bietjie gedaal die week met 0,5% terwyl die Cape Wools Merino-aanwyser met 85 punte gedaal het wat gelyk is aan ’n waarde van R160,76/kg. Die Australiese mark was onveranderd.Die wolmark is op die oomblik baie goed en 97,6% van[...]
Die wolmark sluit bestendig af
Die wolmark het op ‘n bestendige noot op die laaste veiling voor die Kersreses gesluit en Cape Wools se Merino-aanwyser styg met 1,5% om op R110,82/kg (skoon) te sluit. Dit is 0,7% laer as op die openingsveiling en 5,6% laer teenoor die ooreenstemmende veiling van die vorige seisoen.