Categories: NuusPublished On: 6th September 2018

Wolmark styg weer

By 1 min read
187 words

wol-uitstaande

Op die 3de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +6,6% gestyg en op 25382c per kg skoon gesluit.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      29263  (+7,3%)                          21 µ      24899   (+5,0%)

19 µ      27246  (+8,4%)                          22 µ      24710   (+5,1%)

20 µ      25551  (+5,1%)                          23 µ      21234   (+6,0%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (4 124 bale), Standard Wool (2 274 bale), Tianyu S A Pty (Ltd) (1 778 bale) . Van die 11 138 bale wat aangebied is, is 11 076 bale verkoop (99%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse  
1. RM Wardle Cathcart BH MWF4S.70 16.5µ 71,5% 37 25000c  
2. GRH Farming CC Tarkastad AFFH MWF4E.87 17.7µ 74,7% 40 23800c  
3. JA Griesel Springfontein BBH MWF4S.82 17.2µ 74,8% 46 23790c  
4. BJS De Klerk Burgersdorp BH MWF4E.66 17.6µ 76,2% 46 23100c  
5. N Cockcroft Ermelo BH MWF5S.81 16.6µ 67,1% 45 23000c  
6. CPF Marais Bedford CH MWF4S.71 17.2µ 72,4% 52 22720c  
7. Michal Moolman Trust Beaufort-Wes BH MWF4E.77 17.5µ 71,8% 34 22600c  
8. Kleiheuwel Trust Bredasdorp AMY MF4S.80 17.6µ 70,6% 43 22510c  
9. MB Snyman Victoria-Wes BF MF4E.79 16.7µ 67,4% 37 22500c  
10. RM Wardle Cathcart AH MWF4S.83 17.8µ 72,2% 41 22500c  

Die volgende wol veiling katalogus P0518 sal op 19 September 2018 plaasvind.

Bron: BKB

 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: NewsPublished On: 1st December 2016

Wolmark styg weer

By 1 min read
200 words

wol-uitstaande

Op die 15de wolveiling van die 2016/2017-seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 1,4% gestyg en op 15540 c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 14,77% hoër as ‘n jaar gelede.

 

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van  35 (NKT) was soos volg:

18 µ     17716  (+3,5%)           21 µ     14666 (+1,7%)

19 µ     16854  (+3,0%)           22 µ     14411   (+0,7%)

20 µ     15596  (+0,2%)           23 µ     13842   (+1,5%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (5 064 bale), Standard Wool (4 095 bale), Lempriere South Africa (1 871 bale). Van die 12 878 bale wat aangebied is, is 12 799 bale verkoop (99%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. BG Cotterrell Cathcart CF MF4E.75 17.2µ 77,2% 43 14200c
2. BG Cotterrell Cathcart AF MF4E.97 17.9µ 76,6% 36 14190c
3. EA Roodt Dordrecht BFY MF4E.63 17.6µ 77,0% 49 14100c
4. EA Roodt Dordrecht BMY MF4E.63 17.5µ 76,3% 48 14000c
5. SB Bastard Cedarville AFY MF4E.89 18.2µ 74,1% 41 13880c
6. JIVZ Naude Richmond BMY MF4E.71 17.9µ 73,6% 54 13790c
7. SB Bastard Cedarville BFY MF4E.74 17.7µ 73,0% 38 13770c
8. De Nova Lewende Hawe Middelburg AMY MF4E.78 18.7µ 74,8% 49 13690c
9. De Nova Lewende Hawe Middelburg BBMY MF4E.71 18.3µ 74,9% 45 13670c
10. MG Palmer Grahamstown AFF MF4E.85 17.3µ 73,0% 39 13560c

 

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling vir die nuwe seisoen katalogus P1616 sal op 7 Desember 2016 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top