Wes-Kaap
Agri Wes-Kaap vra polisie-aksie na plaasaanval
Tisha Steyn Georganiseerde landbou Agri Wes-Kaap, verteenwoordiger van georganiseerde landbou in die Wes-Kaap, het Vrydag skok en kommer uitgespreek oor ‘n brutale aanval op ‘n bejaarde egpaar op hulle plaas in Raithby langs die R44 tussen Stellenbosch en Somerset-Wes. Volgens ‘n polisiewoordvoerder het die vrou (62) omstreeks 04:00 wakker[...]
Uniondale: ‘n Gemeenskap wat saamstaan ten spyte van uitdagings
Uniondale is ‘n landboudorp wat tussen die Kammanassie en die Kougaberge langs die R62 in die Wes-Kaap op die grens met die Oos-Kaap gelee is. Die dorp sy naam gekry toe twee woonbuurte, Hopedale en Lyons in 1856 saamgesmelt het. Vandag nog deel die dorp se gemeenskappe mekaar se[...]
Lindie-Alet van Staden: “Ons lag in dieselfde taal”
Lindie-Alet van Staden is pas aangewys as die Wes-Kaap se algehele wenner van die provinsie se Prestige Agriwerker van die Jaar 2024. L’Omarins Die 34-jarige Lindie-Alet is die bestuurder van die tuin en olyfboord op L’Omarins Landgoed in Franschhoek in die Kaapse Wynlande. Sy het in Oktober 2022 met[...]
Wes-Kaap maan besoeker: Bly weg van robbe!
Die jaar staan einde se kant toe en die Desembervakansie met luilekker dae langs die Wes-Kaapse kus lê vir derduisende besoekers uit die binneland voor. Maar vanjaar word besoekers aan strande tussen Yzerfontein en Plettenbergbaai aan die Wes-Kaapse kus nie teen bloublasies, sonbrand en haaie gewaarsku nie, maar teen[...]
VIDEO: Advanta Seeds – Kanola Boeredag
Die Advanta Seeds span het die Kanola Boeredag met trots aangepak en vele opwinding vir die toekoms van kanola-olie gedeel. Kyk die video vir 'n terug flits van die byeenkoms. Vir meer inligting oor Advanta en hulle kanolavariëteite, besoek gerus die skakel hieronder: https://linktr.ee/advanta_seeds https://youtu.be/GKlTuUKUq6c