Wes-Kaap
Landbou in die Wes-Kaap kan tariefskokke in strategiese geleenthede omskep
Suid-Afrika se landbousektor staar een van sy grootste handelskokke in jare in die gesig, aangesien nuwe tariewe in die Verenigde State hernude druk op uitvoerders in die Wes-Kaap plaas. Maar in plaas van wanhoop, sien nywerheidsleiers die uitdaging as 'n geleentheid om 'n nuwe blaadjie om te slaan. Tydens[...]
Voëlgriep onder eende, pelikane, meeue in Wes-Kaap
Die Wes-Kaapse departement van landbou het ‘n dringende waarskuwing uitgereik oor hoog patogene avian influenza (HPAI) wat in die provinsie uitgebreek het. ‘n Uitbreking van die virus wat dodelik is vir voëls, maar ook na soogdiere en mense kan versprei, is begin Julie by mak eende op ‘n plaas[...]
Francois Rossouw: WK Jongboer “’n waardige ambassadeur”
Francois Rossouw van Mooigezicht Estates in die Hexriviervallei is pas aangewys as Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar 2025. Francois is die vierde geslag wat sedert 2018 op die familieplaas in De Doorns in die Hexriviervallei met tafeldruiwe boer. Grootwordjare Francois het hier tussen die wingerde in die[...]
Room van die oes is finaliste vir Jongboer van die Jaar
Agt jong boere tussen die ouderdomme van 25 en 39 jaar in die Wes-Kaap is pas aangewys as die finaliste in vanjaar se Jongboer van die Jaar kompetisie. Om in aanmerking te kom vir die kompetisie moet jong boere jonger as 40 wees. Die toekenning vier jong boere se[...]
NUUS: Wes-Kaap se landbou groei met 17,2%
Ten spyte van herhaalde wydverspreide oorstromings in die Wes-Kaap het landbou in die provinsie tydens die vierde kwartaal van 2024 ‘n groeikoers van 17,2% getoon. Volgens die nasionale kwartaallikse bruto-binnelandse produk (BBP) syfers wat op 4 Maart bekendgemaak is, het die landbousektor in die Wes-Kaap met 17% gegroei. “Na[...]