hondsdolheid
Pasop vir hondsdolheid hierdie vakansie
Met die somervakansie op hande word die publiek ernstig gewaarsku teen hondsdolheid wat in troeteldiere en wilde diere kan voorkom. Die dodelike, staatsbeheerde en aanmeldbare siekte kom selfs in die Kaapse pelsrob voor en vakansiegangers aan die Kaapse strande word veral gemaan om enige kontak met hierdie diere te[...]
Wes-Kaap maan besoeker: Bly weg van robbe!
Die jaar staan einde se kant toe en die Desembervakansie met luilekker dae langs die Wes-Kaapse kus lê vir derduisende besoekers uit die binneland voor. Maar vanjaar word besoekers aan strande tussen Yzerfontein en Plettenbergbaai aan die Wes-Kaapse kus nie teen bloublasies, sonbrand en haaie gewaarsku nie, maar teen[...]
‘n Studie wys ander voordele van hondsdolheidsinenting uit
Navorsers vind minder sterftes onder honde in Suid-Afrika wat wel vir hondsdolheid ingeënt is. Die hondsdolheid-entstof is uiters doeltreffend om hierdie dodelike siekte by honde te voorkom, maar nuwe navorsing, befonds deur Morris Animal Foundation, toon dat die entstof 'n positiewe uitwerking op die algehele gesondheid van die honde[...]