vrystaat

Twee plaasaanvalle in die Vrystaat binne ure

Niemand is ernstig beseer in twee plaasaanvalle wat vroegoggend in die Vrystaat plaasgevind het nie. Vrystaat Landbou (VL) is dankbaar om te meld dat in beide gevalle die boere se paraatheid bygedra het daartoe dat die plaaswagstelsels vinnig geaktiveer is, en talle boere is tans saam met die SAPD[...]

By Specialist Writer|14th September 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , |

Sowat 1400 boere en Polisiebeamptes beveg misdaad saam

Tydens die vierde wit/bloulig operasie wat hierdie jaar in die Vrystaat gehou is, het 367 Polisiebeamptes en 1 032 boere die landelike gebiede van die provinsie gepatrolleer as deel van misdaadvoorkoming. Landbouers se patrollies het op 30 Augustus 2016 met behulp van 647 voertuie geskied, terwyl 173 voertuie deur[...]

By Specialist Writer|2nd September 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |

Veekuddes in die Vrystaat is kleiner

Die nagevolge van die droogte is dat veekuddes in die Vrystaat teen die einde van Januarie 2016 reeds met 20% verminder het, het Neels de Villiers tydens sy voorsittersrede by die Vrystaat RPO-kongres gesê. Dit is volgens ‘n opname deur die Departement Landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat,[...]

By Benine Ackermann|5th July 2016|Categories: News|Tags: , , , |

Duisende boere en Polisiebeamptes bevorder saam veiligheid in die Vrystaat

Samewerking tussen boere en Polisiebeamptes in die Vrystaat het die afgelope twee weke ’n hupstoot gekry. Meer as 2 600 boere en Polisiebeamptes het saam aan twee blou-/witlig-operasies in die provinsie deelgeneem. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar is die meeste suksesse tot op hede aangeteken in verband met veediefstal. Die[...]

By Benine Ackermann|4th July 2016|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top