vrystaat
Duisende boere en Polisiebeamptes bevorder saam veiligheid in die Vrystaat
Samewerking tussen boere en Polisiebeamptes in die Vrystaat het die afgelope twee weke ’n hupstoot gekry. Meer as 2 600 boere en Polisiebeamptes het saam aan twee blou-/witlig-operasies in die provinsie deelgeneem. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar is die meeste suksesse tot op hede aangeteken in verband met veediefstal. Die[...]
Aanvallers in hof oor Rouxville-plaasmoord
Twee mans wat beskuldig word van die plaasmoord by Rouxville in die Vrystaat, verlede week, het gister in die hof verskyn en hulle verhoor is uitgestel tot Vrydag. Die twee is verlede Vrydagaand in Bloemfontein aangekeer met die eiendom van die boer en sy vrou. Een van die beskuldigdes[...]
MPO nuus: Melkprodusente sluk swaar aan prysverlagings
Om sewe dae per week kliphard te werk is nie genoeg om melkboere tot die uiterste te toets nie. Prysverlagings wat gereeld afgekondig word, dreig ook om enige gesoute melkboer se rug te breek. Die Oos-Kaapse melkverwerker, Woodlands, het aangekondig dat hulle melkboere vanaf 1 September 2015 50c per[...]