Free State Agriculture
Misdaad kos die Vrystaat R1,4-miljard per jaar
Konserwatief bereken, lei misdaad in die Vrystaat se landelike gebiede jaarliks na verliese van tussen R564-miljoen en R1,4-miljard. Hierdie bedrae is gegrond op ’n opname van die VKB/VL Veiligheidslessenaar oor verliese en kostes van boere om misdaad te beveg in die Virginia-distrik, wat uitgebrei is na die res van[...]
Boere gewaarsku oor jag met honde en roof van vee
Te midde van talle uitdagings wat druk op boere plaas, soos die droogte en veediefstal, staar landbougemeenskappe ook die bedreigings van onwettige jag met honde en in sommige gevalle die roof van vee in die gesig. Onwettige jagtogte met honde vind veral oor naweke plaas. Sommige verdagtes gebruik ook[...]
Vier voorvalle op Vrystaat-plase in Oktober
In die vierde plaasaanval-voorval hierdie maand, word verdagtes tans gesoek na hulle vanoggend (11 Oktober) op plaaswerkers op ’n plaas in die Parys-distrik geskiet het. Die werkers het die verdagtes glo in die veld raakgeloop. Die boer is in kennis gestel en die plaaslike plaaswagstelsel is geaktiveer. Boere van[...]
VL help meer as 5 700 boere in die droogte
’n Totaal van 5 735 Vrystaatse boere het reeds sedert Desember 2015 verskeie vorme van hulp, wat deur Vrystaat Landbou (VL) gereël is, ontvang. Meer as 540 nuweling- en bestaansboere is ook bygestaan met 13 vragte voer. Op Dinsdag, 20 September 2016, het die Geluksdam Boerevereniging buite Bloemfontein ’n[...]
Die Vrystaat verloor miljarde weens veediefstal
’n Ernstige toename in veediefstalword sedert die begin van die jaar in die Vrystaat waargeneem. Die aantal voorvalle wat by die VKB/VL Veiligheidslessenaar aangemeld word, dui ’n beduidende styging aan, asook die aantal diere wat per voorval gesteel word. Die Steynsrus-distrik is veral geteiken na veediewe tydens drie voorvalle[...]