RPO
Jag met honde bly ‘n probleem
Die nasionale RPO(Rooivleisprodusente-organisasie) het tydens sy afgelope uitvoerende raadsvergadering die probleem van die onwettige jag met honde breedvoerig bespreek en het meer hieroor uitgebrei in hulle nuusbrief van Februarie. Boere wil weet wat hulle te doen staan as daar onwettig op hulle plase gejag word met honde. Dit het[...]
RPO Voorsitter is veeprodusent van die jaar
GWK, die Suid-Afrikaanse agri-onderneming wat aan boere behoort, het die wenners van sy jaarlikse GWK Ikone aangewys, ‘n viering van die leiers in die landboubedryf. Mnr Koos van der Ryst van die Koopmansfontein-omgewing is as die veeprodusent van die jaar aangewys in erkenning van sy uitstekende boerderypraktyke. Hy het[...]
Skaapvleispryse gaan moontlik herstel
Internasionaal word verwag dat skaapvleispryse sal voortgaan om te versterk in reaksie op verlaagde voorrade. Plaaslike pryse sal na verwagting in die volgende paar weke herstel soos wat dit warmer raak, volgens ABSA Agri Trends. Plaaslik Pryse was gedurende die week van 23 Augustus 2016 sterk omdat die warmer[...]
Nuus vanaf die RPO:
Die Nasionale Rooivleisprodusente-Organisasie (RPO) se Nasionale Konferesie en Kongres het pas op Parys in die Vrystaat plaasgevind. Hieronder is van die sake wat aan die lig gekom het. Suid-Afrika se vee moet nou getel word Die kongres het die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye versoek om ‘n veesensus[...]
Verbruiker het die hef in die hand
“Die sukses van die rooivleisbedryf in Suid-Afrika word bepaal deur die vraag na ons produk,” het Lardus van Zyl in sy voorsittersrede tydens die RPO se nasionale kongres gesê. As ‘n mens kyk na die vraag na rooivleis, dui die jongste voorspellings daarop dat die binnelandse mark vir beesvleis[...]