RPO
Nuwe bloutong-entstof verwelkom
Tisha Steyn ‘n Nuwe entstof teen bloutong is pas bekendgestel om in die dringende behoefte daaraan te voorsien. Die bekendstelling word met ope arms verwelkom na verlede week se verklaring deur die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) dat die gebrek aan entstof wat deur die staat verskaf word die veebedryf in ‘n[...]
Tekort aan strategiese entstowwe veroorsaak ramptoestand in Rooivleisbedryf
“Die tekort aan strategiese entstowwe in die vee- en dierebedrywe het nou ‘nramptoestand in die rooivleisbedryf veroorsaak.” “Kommersiële en opkomende produsente ly nou ernstige verliese weens bloutonguitbrekings wat tot 50% mortaliteite onder kuddes veroorsaak en Afrika perdesiekte maaionder perde en donkies wat ‘n ondersteunende rol speel in die produksieproses[...]
Nasionale RPO verkies nuwe vise-voorsitters
Die nasionale Rooivleisprodusente-organisasie het tydens sy uitvoerende raadsvergadering wat vandeesweek in Bloemfontein gehou was, twee nuwe vise-voorsitters, aangewys. James Faber van die Noord-Kaap, wat die tweede vise-voorsitter was, is nou eerste vise-voorsitter in die plek van dr Pieter Prinsloo, wat nie beskikbaar was vir herverkiesing nie. Willie Clack van[...]
RPO Noord-Kaap-kongres: Die rooivleisbedryf kan groei en die droogte sal verbygaan
“Landbou en meer spesifiek rooivleis is een van die bedrywe waar daar nog baie potensiaal vir die toekoms is om werk te skep en dit uit te brei na rykdom oor ‘n breë spektrum,” sê Johan van der Colff, voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie, Noord-Kaap. Hy het sy voorsittersrede gelewer[...]
RPO verwelkom spoedige optrede oor Brasiliaanse vleisinvoere
Die nasionale Rooivleisprodusente-organisasie van Suid-Afrika (RPO) wil die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye gelukwens met die vinnige en doeltreffende optrede rakende die vleisskandaal in Brasiliё. Die RPO beskou die departement en spesifiek die Direktoraat: Veeartsenykundigedienste as ʼn belangrike vennoot van die RPO in die lewering van veilige vleis[...]