ramptoestand
Tekort aan strategiese entstowwe veroorsaak ramptoestand in Rooivleisbedryf
“Die tekort aan strategiese entstowwe in die vee- en dierebedrywe het nou ‘nramptoestand in die rooivleisbedryf veroorsaak.” “Kommersiële en opkomende produsente ly nou ernstige verliese weens bloutonguitbrekings wat tot 50% mortaliteite onder kuddes veroorsaak en Afrika perdesiekte maaionder perde en donkies wat ‘n ondersteunende rol speel in die produksieproses[...]
Vloede: Ramptoestand moet noodlenigingsfinansiering en herbou van kritieke infrastruktuur versnel
Agri SA verwelkom die verklaring van ’n ramptoestand om die vloedskade in die Oos-Kaap, Mpumalanga, Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, die Vrystaat en Noordwes aan te spreek. Boere staar ongekende skade aan produkte, eiendom en lewensbestaan in die gesig, en gevolglik moet die verklaring opgevolg word deur die ontplooiing van hulpbronne[...]