RPO vise-voorsitter

Nasionale RPO verkies nuwe vise-voorsitters

Die nasionale Rooivleisprodusente-organisasie het tydens sy uitvoerende raadsvergadering wat vandeesweek in Bloemfontein gehou was, twee nuwe vise-voorsitters, aangewys. James Faber van die Noord-Kaap, wat die tweede vise-voorsitter was, is nou eerste vise-voorsitter in die plek van dr Pieter Prinsloo, wat nie beskikbaar was vir herverkiesing nie.  Willie Clack van[...]

By Benine Ackermann|25th January 2018|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top