RPO
Boere: Meld tog veediefstalsake aan!
Die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum (NVVK) was die afgelope tyd betrokke by baie vergaderings regoor die land en dit is duidelik dat die syfers oor die nie-aanmelding van veediefstalsake nie oordryf word nie. Daar is 'n groot toename in veediefstal, maar die syfers wys dit nie. Statistieke Suid-Afrika het aangedui dat[...]
LIMRPO Kongres se program
Die LIMRPO Kongres vind op 26 Julie 2016 in Nylstroom by Weesgerus Holiday resort plaas. Kyk hier na die volledige program:
Meer oor die Handleiding vir Veediefstalvoorkoming
Die Handleiding vir Veediefstalvoorkoming is die boer se een-stopgids vir die voorkoming en hantering van veediefstal. Dit dek alle aspekte van veediefstal en die bekamping daarvan. Die RPO (Rooivleisprodusente-organisasie) het die volledige veehandleiding beskikbaar op hulle webwerf by www.rpo.co.za. Hier is so ‘n kort kykie: Hoofstuk 1 Dit handel[...]
Jy kan voorkom dat jou diere siek word
As ‘n mens die maandelikse verslae oor dieresiekteneigings soos informeel gerapporteer deur veeartse in Suid-Afrika bestudeer, is dit duidelik dat die meeste van die aansteeklike siektes verhoed kon word as diere behoorlik daarteen ingeënt was. Die doel van die maandelikse dieresiekteverslae is dat boere in samewerking met hulle veeartse[...]
Produsenteprys van skaap- en beesvleis daal
Die produsenteprys van beesvleis het oor die afgelope vier weke ook met 8% gedaal en jaar-op-jaar is die produsenteprys van beesvleis nou net 4% hoër as in 2015.Bees- en skaapvleis produsentepryse het dus heelwat minder gestyg as die Maart jaar-op-jaar voedselinflasie-indeks wat op 9,8% was.As die produsenteprys daal, neem[...]