produksieveiling
Die 30ste Blouberg Aanteelveiling is hier!
Nuwe jaar, nuwe veilings en nuwe geleenthede. Dit is hoe Arthur Blofield, voorsitter van Blouberg Aanteelveiling die vooruitsigtinge vir 2024 sien. Die jaarlikse aanteelveiling bied weer top gehalte vroulike diere uit verskeie kuddes om 'n versameling gesonde Bonsmara en Bovelder beeste vir kopers te bied. Die veiling vind plaas[...]
Johanri Dormers se aanbod vanjaar spreek boekdele oor hulle benadering tot skaap teel
Johan Barnard se uitstekende JB Genetika gaan vanjaar weergalm in Kroonstad by die Kroon Boma. Die gehalte wat onder die hammer gaan val by die Johanri Dormers Produksieveiling op 3 Februarie 2024, spreek boekdele oor Johan se benadering tot skape teel. Johanri Dormers het een doel voor oog: ‘n[...]
Louma Boerdery Produksieveiling – Dagboek 8 November 2023
Louma Boerdery se veiling word aangebied Woensdag die 8ste November 2023 op die plaas Groot Kranz buite Lindley om 11H00. Die veiling bied die koper Slaggereed beeste, dragtige vroulike diere en oop verse aan, die skaap komponent op die veiling bied die koper ook verskeie opsies. Van al die[...]
Louma Boerdery Produksieveiling – Dagboek 8 Nov 2023
Louma Boerdery se veiling word aangebied Woensdag die 8ste November 2023 op die plaas Groot Kranz buite Lindley om 11H00. Die veiling bied die koper Slaggereed beeste, dragtige vroulike diere en oop verse aan, die skaap komponent op die veiling bied die koper ook verskeie opsies. Van al die[...]
Die geluk het toegeslaan op Meyersvlei se sewende produksieveiling
Hennie van Dyk en die Meyersvlei Bonsmara span het op 21 Junie 2023 hulle sewende produksieveiling gehou. “Ons is baie geseënd om hierdie dag saam met al ons geliefde familie en vriende te kon deel,” sê Hennie. Hennie vertel dat die opkoms en samesyn van die dag sy hart[...]