8 November 2023
Louma Boerdery produksieveiling te Grootkrantz, Lindley
Die veiling bied die koper Slaggereed beeste, dragtige vroulike diere en oop verse aan, die skaap komponent op die veiling bied die koper ook verskeie opsies. Kliek hier om meer te lees oor die veiling
Louma Boerdery Produksieveiling – Dagboek 8 November 2023
Louma Boerdery se veiling word aangebied Woensdag die 8ste November 2023 op die plaas Groot Kranz buite Lindley om 11H00. Die veiling bied die koper Slaggereed beeste, dragtige vroulike diere en oop verse aan, die skaap komponent op die veiling bied die koper ook verskeie opsies. Van al die[...]