Pioneer

Het jy Pioneer se agronomiedag naby Hoopstad besoek?

Hennie du Plooy, Areabestuurder vir Pioneer in die sentrale en noordelike Vrystaat en oostelike Noordwes Provinsie, gesels oor die agronomiedag wat naby Hoopstad aangebied is. Tydens hierdie geleentheid skyn landboukundiges 'n lig op die mielie-, sonneblom- en sojakultivars wat Pioneer kweek. Baie van die PowerCore-saadprodukte wat in die komende[...]

Basta met ‘n swak mielie-oes! Pioneer wéét hoe

Nuwe-tegnologie, sensasionele geelmieliebaster in die mediumlank, droëland-groeiklas vir die oostelike produksiegebiede Die veranderde en moeilike klimaatsomstandighede waaraan Suid-Afrika se boere blootgestel word, maak gewasproduksie ՚n baie dinamiese bedryf. Huidige klimaatsverandering is steeds aan die toeneem en dus sal die behoefte aan aktiewe aanpassingsmaatreëls ook toeneem. Dit het veral betrekking[...]

Mooi mielies is ‘n moet! | Pioneer Agronomiedag

Jaco Snyman, besigheidbestuurder van Pioneer SA vertel ons meer Pioneer se Agronomiedag en wat Pioneer anders maak.  Hierdie dag het plaasgevind in Bethal. Jaco sê dat so 'n dag deurslaggewend in vir Pioneer. Dit verg baie beplanning. Nuwe genetika en kultivars word aan produsente bekendgestel. Jaco is opgewonde oor[...]

By Specialist Writer|20th March 2024|Categories: Resource management videos, Videos|Tags: , , , |

Nuutste Pioneer-genetika maak boere van Bethal opgewonde

Verby is die dae waar jy ‘n saadjie plant en dan maar hoop vir die beste. Deesdae is slim boer die beste manier om te boer. By Pioneer se onlangse Agronomiedag by Bethal, het hulle hulle nuutste slimboerprodukte aan boere bekendgestel. Die dag is op Boer van die Jaar[...]

By Natasha Pretorius|18th March 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , , |
0
Go to Top