Pioneer

Pioneer verstaan mielies en water: Nuwe P1225PW-geelmieliebaster benut water wys

Hierdie artikel handel oor ՚n paar belangrike punte rakende die waterverbruik van mielies deur die loop van die plant se ontwikkelingstadia. Dit is ՚n belangrike aspek van besproeiing- en droëlandbasters wat soms agterweë bly. Gewaswaterverbruik, ook bekend as evapotranspirasie of ET, bestaan uit twee komponente: grondverdamping (E); en gewastranspirasie[...]

By Mauritz van Heerden, Pioneer-produkagronoom|7th March 2024|Categories: Artikels|Tags: , , , , |

Sojaboon groeistadiums saam met Pioneer

De Bruyn Myburg, Pioneer Lanboukundige, wys die vegatatiewe stadiums van sojabone uit. Elke boon moet met 50% massa toeneem voordat dit ontkiem. Na ontkieming verskyn twee saadlobbe bo die grond en begin fotosinteer. Die blare verskyn in pare en elke omvoude paar staan bekend as 'n vegatatiewe stadium. https://www.youtube.com/watch?v=7OR_2JaHhIw[...]

By Specialist Writer|19th December 2023|Categories: Videos|Tags: , , , |

Groeistadiums en ontwikkeling by sonneblomme

Die totale groei en ontwikkeling van sonneblomme en die tydsduur tussen verskillende groeistadiums, word bepaal deur die interaksie tussen die genetiese agtergrond van die plant en seisoenale omgewingsfaktore. Om te bepaal op watter groeistadium van ontwikkeling ‘n land is, is dit noodsaaklik om ‘n groot hoeveelheid plante wat verspreid[...]

By Specialist Writer|4th December 2023|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , , |

Hoë temperature verhoog waterspanning by mielies

Uiterste hitte verhoog waterspanning Hoë temperature kan mielies regstreeks raak deur fotosintese te verminder en bestuiwing te beperk. Die groter impak kom egter by die interaksie tussen oormatige hitte en waterspanning in die tyd. Hoër temperature skep 'n hoër dampdruktekort (DDT) tussen die versadigde blaar se binnekant en die[...]

By Roelof le Roux, Pioneer-landboukundige|4th December 2023|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Saad|Tags: , |
0
Go to Top