Pioneer
VIDEO: LumiGEN® Pioneer seed treatment package
A seed treatment package should perform as expected and work well with the genetics that you are planting - ensuring a successful planting season and ultimately an excellent yield. We guarantee a higher level of confidence when it comes to our LumiGEN® seed treatments packages which are designed, verified[...]
Om volgende jaar weer te plant, gaan jy meer PRESIES moet raak
In Suid-Afrika ondervind ons baie min die senario waarin ons tans is, waar hoë pryse saam met hoë opbrengste behaal word. Ons is baie meer gewoond om teen klein winsmarges te boer en daarom raak dit al hoe belangriker dat elke pit sy deel doen om so na as[...]
Nuwe witmielie Pioneer-kultivar vir besproeiing
Die fyn balans tussen insetkoste en wins is belangrik wanneer besluit word om onder besproeiing te plant. Die fokus word geplaas op belangrike bestuursbesluite rakende die aanplant van kommersiële mielies. Elke besluit moet goed deurdag wees en berekend geneem word. Klimaatstoestande kan die sukses van 'n oes bepaal. Die[...]
P1225PW presteer goed in die gematigde Oostelike area van die Oranjerivier besproeiingsgebied
Die baster P1225PW is in die 2023-24 seisoen die eerste keer in strookproewe aangeplant, en het goed presteer in 'n vroëe proef in die Luckhoff area teen bewese besproeiingsbasters. Die kultivar is aanvanklik ontwikkel vir die Oostelike produksie areas, maar word ook meer Wes aangewend, asook in proewe getoets[...]
Pioneer se kultivars bring die hoop na Hoopstad
Noordwes en Vrystaat se boere ken hulle mielies. Daarom het Pioneer by Chris Schoonwinkel van die plaas De Rots, in Hoopstad, gaan aanklop om die regte kultivars vir hierdie gebied op die proef te stel. Chris is ‘n tweedegeslag boer op hulle familieplaas wat sy pa in die tagtigs[...]