ProAgri SA 289
ProAgri SA 289
Boere bly hoop “Die reën sal kom – bly net glo” is die bemoedigende woorde van boer tot boer die afgelope maand. Die onlangse uiterse hitte wat ons in die land ervaar is ongekend vir baie en skep ook kommer onder boere en die landboubedryf. Die knellende droogte in[...]