mielies
Geskatte mielie-oes is 18,41% minder as die 2023-oes
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 13,405 miljoen ton gestel, wat 0,71% of 94 750 ton meer is as die vorige skatting van 13,310 miljoen ton. Die verwagte opbrengs van mielies is 5,08 t/ha. Die geskatte mielie-oes is 18,41% of 3,025 miljoen ton minder as die[...]
Vrystaat boere raadop oor toenemende mieliediefstal
Boere in die Vrystaat is raadop met die toenemende diefstal van mielies wat in verskeie dele van die provinsie voorkom. Rudi Jansen van Vuuren, veiligheidsverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL) in die Allanridge/ Odendaalsrus-area, sê dat daar in hul area beslis ’n toename is in die tipe diefstal in vergelyking[...]
Produksieskatting vir somergewasse: Geskatte mielie-oes 19,32% kleiner
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 13,256 miljoen ton gestel, wat 7,69% of 1,104 miljoen ton minder is as die vorige skatting van 14,359 miljoen ton. Die verwagte opbrengs van mielies is 5,03 t/ha. Die geskatte mielie-oes is 19,32% of 3,174 miljoen ton minder as die[...]
Mooi mielies is ‘n moet! | Pioneer Agronomiedag
Jaco Snyman, besigheidbestuurder van Pioneer SA vertel ons meer Pioneer se Agronomiedag en wat Pioneer anders maak. Hierdie dag het plaasgevind in Bethal. Jaco sê dat so 'n dag deurslaggewend in vir Pioneer. Dit verg baie beplanning. Nuwe genetika en kultivars word aan produsente bekendgestel. Jaco is opgewonde oor[...]
Pioneer verstaan mielies en water: Nuwe P1225PW-geelmieliebaster benut water wys
Hierdie artikel handel oor ՚n paar belangrike punte rakende die waterverbruik van mielies deur die loop van die plant se ontwikkelingstadia. Dit is ՚n belangrike aspek van besproeiing- en droëlandbasters wat soms agterweë bly. Gewaswaterverbruik, ook bekend as evapotranspirasie of ET, bestaan uit twee komponente: grondverdamping (E); en gewastranspirasie[...]