mielies

Hoë temperature verhoog waterspanning by mielies

Uiterste hitte verhoog waterspanning Hoë temperature kan mielies regstreeks raak deur fotosintese te verminder en bestuiwing te beperk. Die groter impak kom egter by die interaksie tussen oormatige hitte en waterspanning in die tyd. Hoër temperature skep 'n hoër dampdruktekort (DDT) tussen die versadigde blaar se binnekant en die[...]

By Roelof le Roux, Pioneer-landboukundige|4th December 2023|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Saad|Tags: , |

Mielies oorplant of nie: Wat sê 3 jaar se data?

Meerjarige data help enige produsent om meer ingeligte besluite te neem wat sy boerdery meer doeltreffend maak. Belangrike faktore om in ag te neem is relatiewe opbrengspotensiaal van huidige stand teenoor oorplant teen ՚n hoër stand, asook die koste verbonde aan oorplant. Probeer om emosies buite rekening te laat[...]

By Roelof le Roux, Pioneer-landboukundige|7th November 2023|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

Voorlopige oppervlakteskatting vir somer- en wintergewasse

Somergewasse  – 2018 Die voorlopige oppervlakteskatting is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye. Minder gunstige reënvalneerslae en warm temperature in die westelike produserende gebiede die afgelope paar weke het boere[...]

By Specialist Writer|31st January 2018|Categories: News|Tags: , , , |

Produsente moet minder mielies plant

Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-ekonoom Mielieprodusente moet vanjaar minstens 500 duisend hektaar minder mielies aanplant. Die basiese beginsel om te besluit om mielies te plant berus eerstens op die vraag of 'n produsent hierdie seisoen sy veranderlike koste (saad, kunsmis, oesbekerming, brandstof, ens) kan verhaal, want sy vaste koste[...]

By Specialist Writer|16th November 2017|Categories: News|Tags: , , , , , |
0
Go to Top