mielies

Boere se voorneme is om 6% minder mielies vir 2018 te plant

Produsente se voorneme om somergewasse te plant is gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en weerspieël die situasie teen die middel van Oktober 2017. Volgens die resultate van die opname, is[...]

Die verwagte kommersiële mielie-oes is 2,78% meer as vorige skatting

Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 16,413 miljoen ton gestel, wat 2,78% of 444 175 ton meer is as die vorige skatting van 15,969 miljoen ton. Dit is die grootste mielie-oes nog geproduseer in die geskiedenis van SA. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is[...]

Twee verdagtes aangekeer vir graandiefstal in die Vrystaat

Boere word aangemoedig om die SAPD asook die VKB/VL Veiligheidslessenaar te kontak indien hulle vermoed dat hulle slagoffers van graandiefstal was. Te midde van die land se rekord mielie-oes wat tans van landerye afgehaal word, neem graandiefstal toe en bestaan die vermoede dat boere al so honderde-duisend rand verloor[...]

By Specialist Writer|13th July 2017|Categories: News|Tags: , , , , |

Mielie-aanplantings: Beter die seisoen

Deur Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom Die eerste oppervlakteskatting vir somergewasse is verlede week deur die Nasionale Oesskattingskomitee bekend gemaak. Die 2,55 miljoen hektaar mielies is 31% meer as wat verlede seisoen aangeplant was. Dit is ‘n baie goeie teken dat bykans 54% meer witmielies aangeplant is en net 6%[...]

By Specialist Writer|31st January 2017|Categories: News|Tags: , , , , , |

Baie meer mielies is aangeplant

Die voorlopige skatting van die oppervlakte onder mielies is 30,95% meer is as wat die vorige seisoen aangeplant is en die voorlopige oppervlak onder witmielies is ook 53,46% meer as die vorige seisoen. Die voorlopige oppervlakteskatting van somergewasse is hoofsaaklik gegrond op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem[...]

By Annemarie Bremner|27th January 2017|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top