mielieboere

Hier kom ’n ding! Goeie nuus vir mielieboere

Mielieboere gaan net wen met die onlangse oorname van Delta Saad deur George Barnard, ‘n bekroonde en suksesvolle boer van Groblersdal, en Pieter Rademeyer, ‘n gerekende landboukundige en voorheen hooflandboukundige van Pannar. Delta Saad ontwikkel reeds sedert 2000 gesogte mieliebasters wat droogte- en hitteverdraagsaam is, en die nuwe eienaars[...]

By Specialist Writer|7th December 2022|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , |

Produsente moet minder mielies plant

Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-ekonoom Mielieprodusente moet vanjaar minstens 500 duisend hektaar minder mielies aanplant. Die basiese beginsel om te besluit om mielies te plant berus eerstens op die vraag of 'n produsent hierdie seisoen sy veranderlike koste (saad, kunsmis, oesbekerming, brandstof, ens) kan verhaal, want sy vaste koste[...]

By Specialist Writer|16th November 2017|Categories: News|Tags: , , , , , |
0
Go to Top