gewasse
Suinige Case IH-trekkers hou kosteknyptang in toom
Verhoogde koste plaas uiteraard toenemend druk op produsente. Stygende insetkoste is ’n bedreiging vir die volhoubaarheid van kommersiële landboubesighede, want dit noodsaak boere om hoër opbrengste te behaal om dieselfde winsmarge as vorige jare te kan handhaaf. Case IH in Suid-Afrika neem aansienlike behae in sy pogings om boere[...]
VIDEO: Corteva Agricience | NAMPO Kaap 2024
Corteva Agricience het verskeie onkruiddoders wat jy nodig het om die maksimum opbrengste vir al jou gewasse te verseker. Corteva se Instinct® Optinyte®-tegnologie, ’n watergebaseerde nitrifikasieinhibeerder is ontwikkel om die omskakeling van ammonium na nitrate te vertraag en sodoende dit in die wortelsone te hou. Die gewasse waarvoor die[...]
VIDEO: PACSys hommeltuig | NAMPO Kaap 2024
Die PACSys maatskappy is deur boere vir boere gestig. PACSys is al van die heel begin af in die landboubedryf en was die heel eerste maatskappy wat die gebruik van hommeltuie vir boerdery begin het! Hommeltuie word gebruik vir die bespuiting van chemikalieë, korrelkunsmisstrooiing en onkruidkorrelverspreiding. Vir enige navrae,[...]
Mielie-oes is 22,09% minder as in 2023
Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 12,801 milj. ton gestel, wat 1,98% of 258 750 ton minder is as die vorige skatting van 13,060 milj. ton. Die verwagte opbrengs van mielies is 4,86 t/ha. Die geskatte mielie-oes is 22,09% of 3,629 miljoen ton minder[...]
VIDEO: AECI Plant Health by NAMPO Kaap 2024
AECI Plant Health fokus daarop om jou gewasse te laat floreer! Een van AECI Plant Health se spogprodukte is Biocult®, wat hulle spesiaal self ontwerp het. Biocult is ’n produk wat mycorrhiza and trichoderma bevat. Dit word in Somerset-Wes ontwerp en is gewoond aan die Suid-Afrikaanse klimaat. Die produk[...]