gewasse

Stamsiektes by mielies

Deur Martin Brandt, Pioneer Landboukundige Stamvrotte word baie kere misgekyk wanneer mielies oneweredig afgaan.  Hiermee saam verstaan ons nie altyd hoekom mielies omval nie. Wat ons wel vir mekaar kan sê is dat dit stamsterkte of -gehalte kan beïnvloed, as gevolg van ‘n verskeidenheid stresfaktore in ‘n seisoen. Stamvrotte[...]

By Specialist Writer|3rd May 2022|Categories: Articles, Crop production|Tags: , |

Die verwagte kommersiële mielie-oes is 2,78% meer as vorige skatting

Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 16,413 miljoen ton gestel, wat 2,78% of 444 175 ton meer is as die vorige skatting van 15,969 miljoen ton. Dit is die grootste mielie-oes nog geproduseer in die geskiedenis van SA. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is[...]

Die geskatte mielie-oes is 84% groter as verlede jaar

Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 14,324 miljoen ton gestel, wat 2,91% of 405 050 ton meer is as die vorige skatting van 13,918 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is onveranderd gelaat op 2,629 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,45 t/ha[...]

0
Go to Top