geskatte somergewasse
Die geskatte mielie-oes is 84% groter as verlede jaar
Die grootte van die verwagte kommersiƫle mielie-oes is op 14,324 miljoen ton gestel, wat 2,91% of 405 050 ton meer is as die vorige skatting van 13,918 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is onveranderd gelaat op 2,629 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,45 t/ha[...]