gewasse
Kommersiële mielie-oes is 3,21% meer
By ‘n vergadering wat op 10 Februarie 2017 gehou is, het die Oesskattings-skakelingkomitee (CELC) die finale produksiegewassesyfers vir kommersiële wit- en geelmielies, sonneblomsaad, sojabone, grondbone en sorghum vir 2016 nagegaan. Die skattings van die totale produksiesyfers soos deur die Nasionale Oesskattingskomitee vrygestel is, is hersien en die gepubliseerde syfers[...]
Agri SA verwelkom vinnige optrede oor die herfs-kommandowurm
Die herfs-kommandowurm is amptelik in SA volgens ‘n verslag deur die LNR. Hulle het monsters in Limpopo en Gauteng gekry en kon daarvolgens bevestig dat dit wel die herfs-kommandowurm is. Die minister van Landbou, Senzani Zokwana, het op ‘n nuuskonferensie in Pretoria gesê die omvang van die probleem is[...]
Mielie-aanplantings: Beter die seisoen
Deur Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom Die eerste oppervlakteskatting vir somergewasse is verlede week deur die Nasionale Oesskattingskomitee bekend gemaak. Die 2,55 miljoen hektaar mielies is 31% meer as wat verlede seisoen aangeplant was. Dit is ‘n baie goeie teken dat bykans 54% meer witmielies aangeplant is en net 6%[...]
Hoe boere digitale landbou gebruik om meer gewasse te groei
Die wêreld se bevolking groei met rasse skrede, met ‘n verwagte 1,2-miljard meer monde wat teen 2030 gevoed moet word. Ondertussen neem die beskikbare landbougrond af en boere moet verskeie uitdagings in die gesig staar. Inligting is ‘n belangrike wapen in die stryd. Climate Corporation bied ‘n digitale landbou-opsie[...]
Voorlopige aanplantingsyfers lyk goed
Dit blyk uit die voorlopige aanplantingsyfers wat deur die Oeskomitee vrygestel is dat ‘n hele paar mielielande vanjaar soja op het. Die Komitee waarsku egter dat die syfers net voorlopig is, as gevolg van boere se swak deelname aan die Departement se opname.