Droogte

Groot uitdagings vir vrugtebedryf

Die knellende droogte in die Wes-Kaap plaas vrugteboere en landelike gemeenskappe onder geweldige ekonomiese en sosiaal-maatskaplike druk, meen die sagtevrugtebedryf-diensorganisasie, Hortgro. Hortgro is ook bekommerd oor die ongegronde en onverantwoordelike uitsprake deur politici en oningeligte sosiale media gebruikers oor watergebruik deur die landboubedryf. Landbou in die algemeen, en die[...]

Droogtehulpverlening aan boere en plaaswerkers in droogtegeteisterde provinsies

Die voortgesette droogte in provinsies soos die Noord-Kaap, Wes-Kaap en Oos-Kaap hou ‘n ernstige bedreiging in vir voedselproduksie en neem daagliks ernstige afmetings aan. Agri SA doen daarom ‘n dringende beroep op die publiek en privaatsektor om weer eens tot die Agri SA Droogterampfonds by te dra. Ons opregte[...]

Water: Wes-Kaapse sagtevrugteboere beplan om elke druppel te benut

Die huidige droogte in die Wes-Kaap en dele van die Oos-Kaap dwing sagtevrugteboere om gebeurlikheidsplanne vir die komende seisoen in werking te stel. Die plant van vrugtebome is ’n langtermynbelegging met boorde wat eers na ongeveer vyf jaar in produksie kom. Die afgelope winterseisoen was een van die droogste[...]

Noord-Kaap se boere word gehelp in droogtetyd

26 vragmotors vol voer word more (Vrydag 15 September) na boere in Vredendal in die Noord-Kaap gestuur om hulle in die droogtetyd te help. Die vragmotors is gereël deur Caring Daisies, ‘n hulporganisasie. Caring Daisies, net soos die Boere in Nood-groep en georganiseerde landbou, is nog onverpoosd besig om[...]

Gesonde boerdery vereis gesonde grond (5)

Artikel en foto’s deur Chris Wagner Wie ook al in ons geliefde land wil boer en aanhou boer, moet bereid wees om hom of haar klaar te maak vir periodieke droogtes en die gevolge daarvan. Die veeboer moet daarom saam met sy plaas as ‘n funksionele eenheid droogte kan[...]

0
Go to Top