droogtetyd

Noord-Kaap se boere word gehelp in droogtetyd

26 vragmotors vol voer word more (Vrydag 15 September) na boere in Vredendal in die Noord-Kaap gestuur om hulle in die droogtetyd te help. Die vragmotors is gereël deur Caring Daisies, ‘n hulporganisasie. Caring Daisies, net soos die Boere in Nood-groep en georganiseerde landbou, is nog onverpoosd besig om[...]

Veeboere: Hanteer die droogte só

Prof HO de Waal van die department vee, wild en weidingkunde by die Universiteit van die Vrystaat, het praktiese droogteriglyne saamgestel vir veeboere wat hulle sal help om die droogtetyd te oorleef. Die riglyne is deur die RPO uitgestuur en sal beslis die boer in hierdie slegte tyd help[...]

By Benine Ackermann|21st January 2016|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top