Caring Daisies
Noord-Kaap se boere word gehelp in droogtetyd
26 vragmotors vol voer word more (Vrydag 15 September) na boere in Vredendal in die Noord-Kaap gestuur om hulle in die droogtetyd te help. Die vragmotors is gereël deur Caring Daisies, ‘n hulporganisasie. Caring Daisies, net soos die Boere in Nood-groep en georganiseerde landbou, is nog onverpoosd besig om[...]
‘n Konsert vir die droogte: Manna vir die Boere
Bekende Afrikaanse sangers gaan ’n musiekkonsert hou om geld in te samel vir droogtehulp. Die meeste van die sangers het rondgetoer oor Desember en gesien hoe erg die droogte die boere getref het en nou wil hulle graag iets teruggee aan die boere.Al het dit in sekere gebiede in[...]