droogte in die vrugtebedryf

Groot uitdagings vir vrugtebedryf

Die knellende droogte in die Wes-Kaap plaas vrugteboere en landelike gemeenskappe onder geweldige ekonomiese en sosiaal-maatskaplike druk, meen die sagtevrugtebedryf-diensorganisasie, Hortgro. Hortgro is ook bekommerd oor die ongegronde en onverantwoordelike uitsprake deur politici en oningeligte sosiale media gebruikers oor watergebruik deur die landboubedryf. Landbou in die algemeen, en die[...]

0
Go to Top