Bonsmara
Bulle wat die toekoms bou: Die belangrikheid van bulseleksie by Buckridge Bonsmaras
Die keuse van die regte bul is een van die belangrikste besluite wat ’n Bonsmara-boer kan neem. By Buckridge Bonsmaras is bulseleksie nie sommer net ’n taak nie, dit is ’n doelgerigte kuns. Met ’n sterk fokus op genetiese uitnemendheid, funksionele aanpasbaarheid en langtermynproduktiwiteit, speel elke bul ’n deurslaggewende[...]
Sterk kopersvraag dryf pryse by Vlakte Vetveeveiling
Op Donderdag 4 Desember 2025 het die Vlakte Bonsmara Studiegroep hulle jaarlikse Vetveeveiling suksesvol by Doornpan naby Roedtan aangebied. Dit was weereens ’n besonderse dag op die Vlakte-kalender, waar uitsonderlike gehalte vee met groot belangstelling aangebied is. Die veiling het puik pryse opgelewer en bevestig weer die konsekwente gehalte[...]
Vlakte Bonsmara Studiegroep verkoop duurste bul nòg op Doornpan
Op Vrydag, 17 Oktober 2025, het die Vlakte Bonsmara Studiegroep geskiedenis gemaak op Doornpan naby Roedtan, tydens hulle 16de bulveiling. Hierdie dag sal beslis as een van die groep se hoogtepunte onthou word, met ’n veiling wat nuwe mylpale bereik het en die gehalte van die Vlakte Bonsmara-genetika duidelik[...]
VIDEO: Hoogtepunt in die Bosveld: Soutpansberg Bonsmara Produksieveiling 2025
Op Vrydag, 10 Oktober, het Soutpansberg Bonsmaras weer bewys hoekom hulle ’n krag is in die Bonsmara-bedryf. Die jaarlikse produksieveiling op De Ruigte naby Vivo het kopers van regoor Suid-Afrika gelok – almal op soek na beproefde genetika wat presteer waar dit tel. Met ’n indrukwekkende aanbod van geharde,[...]
Video: Sukses vir Nu-Alcade Bonsmara se September- veiling
Die Nu-Alcade Bonsma-groephet op 25 September 2025 hulle September-veiling te Warmbad Veemark aangebied. Tydens die veiling is goeie pryse behaal vir beide stoet en slagvee diere. Die hoogtepunt van die dag was die verkoop van die duurste bul, wat vir R400 000 verkoop is en die gehalte van Nu-Alcade-groep[...]