Bonsmara

FIRNA se Bonsmara- en Simbra-aanteelveiling lok talle boere

Op 7 Mei het FIRNA ’n uiters suksesvolle veiling op die plaas Harcourt in Tosca, Noordwes, aangebied wat talle kopers en boere gelok het. Altesaam 200 aanteeldiere vanuit FIRNA-bloedlyne, hoofsaaklik jong diere waarvan die meeste as 3-in-1 aangebied word, was te koop by die veiling. Die hoogste prys wat[...]

By Benine Ackermann|13th May 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , |

VIDEO: Vlakte Bonsmara se 20ste produksieveiling is om die draai

Aan al ons lojale kliënte, vennote en mede-telers, kom woon ons 20ste produksieveiling op 11 Junie 2026 by. Kom ervaar die gees van die dag en die gehaltediere op aanbod: 50 Bulle 250 Vroulike diere in alle produksiestadia’s ±600 Speenkalwers en vetvee “Hier by Vlakte Bonsmara is gehalte nie[...]

By Spesialisskrywer|22nd April 2026|Categories: Stock and game farming videos, Video's, Videos|Tags: , , |

Vlakte Bonsmara Studiegroep vier mylpaal met 20ste komende produksieveiling

Vir meer as twee dekades reeds speel die Vlakte Bonsmara Studiegroep ’n betekenisvolle rol in die Suid-Afrikaanse bees- en Bonsmara-bedryf, ’n naam wat sinoniem geword het met uitnemendheid, toewyding en topgehalte genetika. Hierdie dinamiese studiegroep, wat op die Springbokvlakte gevestig is, is in 2007 gestig deur ’n groep vooruitstrewende[...]

By Bianca Pretorius|13th April 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , |

Bulle wat praat vir hulself: Buckridge se bulaanbod – Fotos & beskrywings

Wanneer prestasie, konsekwentheid en genetiese uitnemendheid bymekaarkom, is die resultaat duidelik sigbaar in die bulle wat Buckridge Bonsmaras vanjaar op hul komende AANLYN veiling aanbied. Met ’n streng en doelgerigte teelbeleid oor jare heen, lewer Buckridge weer ’n besonder sterk string bulle wat vir hulself praat, bulle met bewese[...]

By Bianca Pretorius|4th February 2026|Categories: Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , , , , |
1
Go to Top