Video: Sukses vir Nu-Alcade Bonsmara se September- veiling

Nu Alcade_TN
Die Nu-Alcade Bonsma-groephet op 25 September 2025 hulle September-veiling te Warmbad Veemark aangebied.
Tydens die veiling is goeie pryse behaal vir beide stoet en slagvee diere. Die hoogtepunt van die dag was die verkoop van die duurste bul, wat vir R400 000 verkoop is en die gehalte van Nu-Alcade-groep se diere duidelik bevestig.
Lees meer oor die volle veilingsverslag hier.