beeste

Bonsmara-vroueboer van die Noord-Kaap se beeste is soos haar kinders

Colleen Jacobs van Leehan Bonsmaras het ՚n liefde vir haar Bonsmara-beeste. Sy ken elkeen se geskiedenis en elke bul op sy naam. Sy boer buite Douglas in die Noord-Kaap en sê dit is ՚n voorreg om te kan boer en in die natuur te werk. “Daar is vir seker[...]

By Benine Ackermann|1st August 2024|Categories: Artikels, SA294-vrouemaand, Vroueboer|Tags: , , , , , , |

Bek-en-klouseer: Wes-Kaap rooivleisbedryf gooi wal

Rolspelers in die rooivleisbedryf werp alles is die stryd om bek-en-klouseer uit die Wes-Kaap te hou. Alle belanghebbendes in die bedryf het  gister (Donderdag 4 Julie)  ‘n vergadering van die Wes-Kaapse Bek-en-klouseer Werkgroep bygewoon om die dreigende gevaar van dié aanmeldbare, staatsbeheerde siekte te bespreek. Dit  volg nadat die[...]

By Tisha Steyn|5th July 2024|Categories: Dieregesondheid, Nuus, Vee en Wild|Tags: , , , , |

SA Braford hou goeie 10de nasionale veiling

Die SA Braford diere is bekend vir vroeë tot medium volwassenheid, met die verse wat puberteit bereik op 'n jonger ouderdom terwyl hulle op gras, of in 'n voerkraal, vinniger en met minder kos klaarkom. Hierdie eienskap, sowel as die ras se uitsonderlike voeromsettingsvermoë, lei tot groot finansiële voordeel[...]

By Kylee Claassen|10th June 2024|Categories: Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , , |

Braunvieh SA Telers

Die Braunvieh-beesras is ‘n ras met 'n ryk geskiedenis, die ras is eers in 1907 in Suid-Afrika ingebring. Die doel deur die Departement van Landbou was vir kruisteling gewees om die beeste in die koue dele te laat aanpas. Die Braunvieh-beesras is seker die mees onderskatte ras in Suid-Afrika[...]

By Benine Ackermann|3rd June 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |

Vlakte Bonsmara Studiegroep hou uiters suksesvolle 18de produksieveiling ten spyte van droogte en taai ekonomie

Ten spyte van die droogte, ekonomiese uitdagings en boere se geldsake wat onder druk is, het die Vlakte Bonsmara Studiegroep uitstekend presteer tydens hulle 18de produksieveiling met 'n goeie omset en pryse wat vir die tye behaal is. Die gehalte van die diere wat aangebied is, was weer eens[...]

By Bianca Pretorius|7th May 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , , |
2
Go to Top