beeste
Drie Karan Beef voerkrale onder kwarantyn
Karan Beef het bevestig dat drie van hulle voerkrale in Gauteng en KwaZulu-Natal met bek-en-klouseer besmet is. Die uitbreking in Gauteng wat by die Heidelberg-voerkraal begin het, het versprei na nog ‘n voerkraal 30 km daarvandaan, asook by die Albert Falls naby Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal. “Sowat 160 000 beeste[...]
Tal-Tec vier 50 jaar van vernuwende veehanteringstoerusting by NAMPO 2025
Tal-Tec vier nie net hul 50ste bestaansjaar nie, maar ook hulle 30ste deelname aan NAMPO, Suid-Afrika se grootste landbouskou. Hierdie mylpale beklemtoon Tal-Tec se volgehoue toewyding aan die ontwikkeling van robuuste, doeltreffende en kostedoeltreffende veehanteringstoerusting vir die plaaslike en internasionale mark. Tal-Tec is in die vroeë 1970's gestig deur[...]
VIDEO: Kom besigtig spogbeeste by Poggenpoel Molopo se 20ste produksieveiling
As daar een stoet is wat met trots op dekades se harde werk en beproefde genetika kan terugkyk, is dit Poggenpoel Molopo Bonsmara. Dié stoet staan sterk op beproefde bloedlyne wat hulleself al in die bedryf bewys het. Met van die oudste Bonsmara-genetika in die land as grondslag, boer[...]
Taltec maak brand koeler vir boer en bees
Dit is nooit lekker om ‘n bees te brandmark nie, maar ongelukkig is dit noodsaaklik. Gelukkig kan Taltec jou help met die regte toerusting, tegnieke en kundigheid sodat die proses so glad en pynloos as moontlik vir bees en boer afgehandel kan word. Vlekvryestaal-brandysters Taltec se brandysters word van[...]
Hìèr is Vlakte Bonsmara Studiegroep se aanbod op hulle komende produksieveiling
Dit is weer daardie opwindende tyd van die jaar waar die Vlakte Bonsmara Studiegroep gereed maak vir hulle 19de produksieveiling wat op 2 Mei om 11:00 te plaas Doornpan, Roedtan plaasvind. Topgehalte diere wat insluit 37 bulle en 250 vroulike diere in alle produksiestadiums word op die gesogte veiling[...]