AGCO

VIDEO: Spaar tot 40% brandstof met Massey Ferguson – Boer getuig van werklike besparings!

Ontdek hoe jy tussen 25% en 40% brandstof kan bespaar op jou plaas met Massey Ferguson se beproefde doeltreffendheid. “Teenoor die ander fabrikate in ons vloot wat in presies dieselfde omstandighede werk, het ek niks minder as 25% besparing op brandstofverbruik met die Masseys nie,” deel CP Kloppers. “In[...]

By Bianca Pretorius|18th July 2025|Categories: Mechanisation videos, Videos|Tags: , , , |

Verdien die helfte van jou trekker binne vyf jaar terug met net brandstofbesparing

Op die vlaktes van Roedtan in Limpopo, waar die grond wyd en die seisoene uitdagend is, bestuur Rudolph Botha saam met sy vennoot, CP Kloppers, ՚n gemengde boerdery onder die naam, J&L Construction. Wat as ‘n saaiboerdery begin het, het vandag gegroei na ՚n gediversifiseerde onderneming met verskeie afdelings[...]

By Bianca Pretorius|18th July 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |

PTx: Die nuwe naam in presisieboerdery wat boere bemagtig

Die wêreld van presisieboerdery ontwikkel vinnig, en AGCO is aan die voorpunt met hulle nuwe tegnologievaandel: PTx – oftewel “Precision Technology Exponential”. Maar wat beteken dit vir die Suid-Afrikaanse boer? Emile Renke van AGCO het by NAMPO verduidelik wat PTx behels, hoe dit werk en hoe dit boerdery slimmer,[...]

By Bianca Pretorius|4th June 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |

VIDEO: So kan PTx jou boerdery tot die volgende vlak neem

0
Go to Top