AGCO

Valtra is a driving force in Zambeef’s success

Zambia’s agricultural sector plays a vital role in the country’s economy and food security, with farming activities ranging from small-scale subsistence agriculture to large commercial operations. One of the key players in this space is Zambeef Products PLC, one of the largest integrated agribusinesses in Zambia and the region.[...]

By Bianca Pretorius|29th April 2025|Categories: Articles, Mechanisation|Tags: , , |

Leon koop egte onderdele … En wen ’n nuwe Case IH-trekker!

‘n Blinknuwe Case IH JX45-Ttrekker pryk op Leon Fourie van Olifantskopboerdery by Thabazimbi se plaas – net omdat hy egte Case IH-onderdele koop. Leon is die gelukkige wenner van CNH se Wen-‘n-trekker-kompetisie en hy het sy prys onlangs by die Case IH-tak in Thabazimbi gaan haal. Die Case IH[...]

By Natasha Pretorius|11th April 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , |

VIDEO: AGCO en JWL Landbou maak geskiedenis in Middelburg

Goeie nuus vir boere in die omgewing van Middelburg is dat JWL Landbou, ՚n toonaangewende verspreider van landboutoerusting, in Februarie 2025 sy splinternuwe handelstak in Middelburg oopgemaak het. Hierdie uitbreiding is ՚n belangrike mylpaal in die maatskappy se strewe om boere regoor die streek beter te bedien met wêreldklas[...]

By Jaco Cilliers|19th March 2025|Categories: Mechanisation videos, Resource management videos, Videos|Tags: , , , |

AGCO en JWL Landbou maak geskiedenis in Middelburg

Goeie nuus vir boere in die omgewing van Middelburg is dat JWL Landbou, ՚n toonaangewende verspreider van landboutoerusting, in Februarie 2025 sy splinternuwe handelstak in Middelburg oopgemaak het. Hierdie uitbreiding is ՚n belangrike mylpaal in die maatskappy se strewe om boere regoor die streek beter te bedien met wêreldklas[...]

By Bianca Pretorius|7th March 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

Massey Ferguson MF 5710: Toonbeeld van krag en betroubaarheid in suikerriet boerdery

Die suikerrietbedryf in Suid-Afrika speel ՚n sleutelrol in die land se landbou-ekonomie, met uitgebreide boerderybedrywighede wat sowel plaaslike as internasionale markte bedien. Gansen Moodley is ՚n suikerriet- en makadamiaboer naby Kearsney, net buite Durban, en boer al vir dertig jaar in die omgewing onder die naam, Sentara Investments. Hy[...]

By Bianca Pretorius|5th November 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , , |
0
Go to Top